Maroela Media Maart 2026

Image

Granaatboer se ‘Bybelse vrug’ blom in Klein-Karoo

Die Klein-Karoo is lank reeds sinoniem met volstruise, droë vlaktes en geharde boerdery, maar op die plaas Celebratio buite Oudtshoorn groei iets heel anders –  ʼn vrug wat ewe gehard as sy omgewing is, maar byna oorloop van genesingsmoontlikhede.

Kliek hier om meer te lees

RSG Landbou 7 Desember 2024
Pomegranate farmer

A pomegranate farmer in the Little Karoo, South Africa, talks about the wonderful health properties of this fruit and how the farm is aiming for zero waste.

Wonderful granate perfek vir die Klein-Karoo

Ryk van Niekerk van RSG Geldsake gesels met Gerhard Meyer oor Karoo Wonderful Pomegranates.

Haidee baljaar tussen die granate

Haidee Muller-Isaacs kuier op die granaatplaas van Gerhard en Marita Meyer tussen Oudtshoorn en Calitzdorp, waar sy meer leer oor die granaatproduksie-proses in die fabriek.

LBW 3 Junie 2021

Bruis Mei/Junie 2021

Image

Rapport 13 Junie 2021

Farmer's Weekly 30/3 2020

LBW 21 Feb 2020

GRDM assists expansion of local pomegranate industry

Image